Meer oor Handdoek Stelletjies
Handdoekstof is 100% polyester, dis lekker sag vir daai nuwe baba lyfie.
Vol Handdoek Stelletjie R880 (Borduur) / R700 (Printing)
1x Kappie Handdoek
2x Spoegdoeke
2x Waslappies
Half Doek Handdoek Stelletjie R880 (Borduur) / R700 (Printing)
1x Kappie Handdoek
4x Halwe Spoegdoeke
Halwe Spoegdoek Stelletjie R680 (Borduur) / R550 (Printing)
4x Halwe Spoegdoeke 25x60cm
Vol Spoegdoek Stelletjie R725 (Borduur) / R600 (Printing)
4x Spoegdoeke 50x50cm
Bias Binding Kleure om van te kies:
- Wit (7001)
- Cream (7005)
- Lig geel (7041)
- Geel (7019)
- Beige (292)
- Sand bruin(7097)
- Peach (7038)
- Pienk (7045)
- Cerise Pienk (7048)
- Oranje (7026)
- Mostert (7022)
- Rooi (7028)
- lig grys (7094)
- Grys (7096)
- Bruin (7099)
- Donker Bruin (7102)
- Lig Faded Pers (7067)
- Lilac (7068)
- Pers (7074)
- Lig groen "mint" (7061)
- Olive Groen (7062)
- Emeranld Groen (7058)
- Forest Groen (7066)
- Baba Blou (7080)
- Blou turquoise (7083)
- Denim Blou (7084)
- Royal Blou (7088)
- Navy Blou (7091)
- Swart (7105)
Navrae oor Voorraad beskikbaarheid kan tydens bestelling gemaak word.
Motief om van te kies vir jou doeke
- Tata Doek
- Kuierdoek
- Spoegbekkie
- Doedoedoek of Dududoek
- Speeldoek
- Oeps Doek
- Ouma of Oupa se Spoegbekkie
- Ouma of Oupa se Kuierdoek
- Tannie se Spoegbekkie
- Oom se Spoegbekkie
- Bekkie
- Vuil Bekkie
- Enige ander voorstelle welkom, Stelletjies kan in Engels of Afrikaans gemaak word.
Prys sluit Borduurde Prentjie (1x Prentjie), naampie en motief in. Sien Fotos vir voorbeelde.
Kies uit 100de prentjies wat beskikbaar is in jou Tema. Navrae via What's app
